Daar is geen stop aan dié passievoller merino-teler
05:20 Mon, 24 Jun 2019
Daar is geen stop aan dié passievoller merino-teler | News Article
'n Bekende merino-teler en landbouer van die Noord-Kaap gee pitkos vir die dag.


Jacques Pienaar van Colesberg deel met ons wat hom elke dag inspireer om dit te doen waarvoor hy lief is. Volgens Pienaar kan hy nie wag om soggens uit die vere te kom en die dag aan te pak nie. Hy sien uit daarna om sy planne en ideale uit te leef en is opgewonde om soggens daarmee te begin.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op Before Dawn. 


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more