On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbouweekblad verloor ‘n begaafde en talentvolle joernalis

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:49 Wed, 19 Jun 2019

Landbouweekblad verloor ‘n begaafde en talentvolle joernalis | News Article

Landbouweekblad se redakteur, Chris Burgess, is vol lof vir wyle Marleen Smith, wat vir lank ‘n voortvarende skrywer by dié tydskrif was.


Smith se lyk is Sondagmiddag deur familielede in haar meenthuis in die stad gekry. Hulle kon haar nie bereik nie en het ondersoek ingestel. Die oorsaak van haar dood is onbekend. Burgess sê haar dood kom as ‘n groot skok en is ‘n groot verlies vir die tydskrif. Volgens hom was Smith ‘n begaafde en talentvolle joernalis en het veral op herlewingslandbou, wat belangrik is in dié bedryf, geskryf. Smith het ook op ‘n vryskutbasis landbouberigte aan OFM verskaf.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Burgess gepraat…



Dit was Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op  Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Luister ook weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.