On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Safex-verslag: Amerika verwag kleinste mielievoorraad sedert 2013/14

───   06:18 Wed, 12 Jun 2019

Safex-verslag: Amerika verwag kleinste mielievoorraad sedert 2013/14 | News Article

Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Equipment. Puik produkte en spesiale aanbiedinge op nuwe en gebruikte toerusting. Senwes Equipment – Breek nuwe Grond.


Amerika (VSA) se departement van landbou se vraag-en-aanbod verslag het die mark verras.  Hansie Swanepoel sê hoewel kleiner produksie verwag is in die afname van 1,4 miljard skepels wat gerapporteer word is daar 'n groter afname in die mark. Produksie is na 166 skepels per akker aangepas. Dit kom daarop neer dat die verwagte eindvoorraad vir mielies die seisoen die kleiste nog gaan wees sedert die 2013/14 seisoen.

OFM se Gerben van Niekerk het met Swanepoel gepraat...



Die Safex-pryse op OFM is moontlik gemaak deur Senwes Equipment. Bel jou naaste heelwerktuig-bemarker vir die nuutste diens- en inspeksieprogramme. Senwes Equipment – Breek nuwe Grond.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Luister ook daagliks van Maandag tot Vrydag na OFM se landbounuusbulletins om 11:00 en 13:30.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.