#Nampo2019: SA regering is nie boere se grootste risiko nie
CHRISTAL-LIZE MULLER
08:20 Wed, 15 May 2019
#Nampo2019: SA regering is nie boere se grootste risiko nie | News Article
Die regering is in die proses van gesprekvoering en daar word vordering gemaak ten opsigte van sy rol in die landboubedryf.


So meen, Theo Vorster, die uitvoerende hoof van Galileo Capital. 

Vorster was Maandag deel van ‘n paneelbespreking op ‘n mediabekendstelling van die Nasie in Gesprek-platform. Kundiges bespreek verskeie polsende kwessies wat die bedryf raak op die jaarlikse gewilde platform op Graan SA se Nampo Oesdag.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.


Dit was Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more