#Nampo2019: Landbou moet sy kant bring
CHRISTAL-LIZE MULLER
08:15 Wed, 15 May 2019
#Nampo2019: Landbou moet sy kant bring | News Article
raan SA se hoof uitvoerende beampte, Jannie de Villiers.
Dinsdag se eerste Nasie In Gesprek-paneelbespreking tydens die 53ste jaarlikse Graan SA Nampo Oesdag het gehandel oor die regering wat homself onlangs daartoe verbind het om struikelblokke, wat die landboubedryf in die gesig staar, aan te spreek.


Dít met die verstandhouding dat die bedryf self die sleutel-areas van werkskepping, vaardigheidsopleiding, belegging en transformasie moet aandryf. 

OFM-nuus se Dane Beisheim het ná afloop van die gesprek met Graan SA se hoof uitvoerende beampte, Jannie de Villiers, wat deel van die paneelbespreking was, gepraat.


Dit was Graan SA se hoof uitvoerende beampte, Jannie de Villiers, slegs op OFM.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more