Krokodilivelle pryse toon skerp daling
14:48 Mon, 15 Apr 2019
Krokodilivelle pryse toon skerp daling  | News Article
Photo: OFM News
Krokodilivelle se pryse toon ‘n skerp daling in vergeleke met ander jare.


In die VSA is dit selfs nie meer vir jagters die moeite werd om die diere te vang nie. Die jag van krokodille  word nou slegs toegelaat tydens die amptelike maandlange seisoen tussen Augustus en September.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more