Tien kampioenskappe vir beeste by vanjaar se Bloemskou
14:40 Mon, 15 Apr 2019
Tien kampioenskappe vir beeste by vanjaar se Bloemskou  | News Article
Photo: OFM News
Ons gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende beampte van Bloemskou wat vertel van die 10 kampioenskappe vir beeste wat by vanjaar se skou aangebied word.


Dit is weereens ‘n rekordgetal, en een van die groot hoogtepunte vanjaar, is SA Stamboek se Elite Bulgroeitoetsklas. Bloemskou is steeds die grootste enkele skougeleentheid vir lewende hawe in Suid-Afrika.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more