On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Daff stel register bekend om inligting van boere in te samel

───   07:09 Tue, 12 Mar 2019

Daff stel register bekend om inligting van boere in te samel  | News Article

OFM se Pieter Möller berig oor ‘n belangrike sensusopname.


‘n Register is onlangs deur die Departement van Landbou Bosbou en Visserye bekendgemaak waarvolgens inligting van boere en produsente ingesamel word. Die register word in samewerking met Statestieke Suid-Afrika bekendgestel.  Dit sal onder andere ook ‘n lys bevat van diensverskaffers met hul kundigheid.



Dit was OFM se Pieter Möller.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.