On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Die wolmark het vandeesweek hoër verhandel

───   06:53 Fri, 15 Feb 2019

OVK-wolmarkverslag:  Die wolmark het vandeesweek hoër verhandel | News Article
PHOTO: AlgoaFM

Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer.


Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, berig oor die wolmark wat vandeesweek in Port Elizabeth hoër verhandel het.  Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 1,7% en 360 punte gestyg om op 'n skoonprys van R218,76 per kg te sluit.



Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer.


OFM-nuus 




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.