On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Eskom grootste bedreiging vir die ekonomie, sê Agbiz

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:50 Tue, 12 Feb 2019

Eskom grootste bedreiging vir die ekonomie, sê Agbiz | News Article

Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting vandag (Dinsdag) reageer op vrae deur opossisiepartye in die debat oor sy staatsrede.


Opposisiepartye kry die geleentheid om Ramaphosa  te pols vir antwoorde oor onder meer sy planne rakende werkskepping in Suid-Afrika, ekonomiese groei en veral die redding van staatsbeheerde entiteite. Dit nadat Ramaphosa verlede week aangekondig het dat die kragvoorsiener, Eskom in 'n krisis gedompel is  in drie afsonderlike eenhede verdeel gaan word.

Dr. John Purchase, die uitvoerende hoof van Agbiz sê die Landboubesigheidskamer ondersteun dié verdeling, want die kragvoorsiener is die grootse bedreiging vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Pruchase gepraat…



Dit was dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die Landboubesigheidskamer (Agbiz). Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.