Eddie Prinsloo, wat tussen Reddersburg en Smithfield boer, het daarin geslaag om met behulp van die regering, ‘n gedeelte van sy grond aan sy plaaswerkers oor te dra.
Hy vertel wat dit vorentoe gaan beteken vir hom en sy arbeiders en gee ook inligting van ‘n groot, gesamentlike veiling wat eersdaags gehou gaan word op die plaas.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.
OFM-nuus