Pieter Möller berig oor die belang van lidmaatskap aan brandbestrydingsverenigings
06:29 Tue, 15 Jan 2019
Pieter Möller berig oor die belang van lidmaatskap aan brandbestrydingsverenigings  | News Article
FOTO: OFM-nuus
In hierdie Before Dawn-insetsel praat OFM se Pieter Möller oor brandbestrydingsverenigings.


Lidmaatskap aan brandbestrydingsverenigings is verpligtend. Möller gee ‘n oorsig oor die voordele daarvan en nalatigheid by veldbrande word uitgewys.

Daar is ook nuus oor ‘n aanlyn-loopbaanportaal wat in Stellenbosch in die Wes-Kaap bekendgemaak is.



Dit was OFM-nuus se Pieter Möller slegs op Before Dawn. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more