On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Hittegolf teen die naweek verby en enkele donderbuie word voorspel

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:26 Fri, 14 Dec 2018

Hittegolf teen die naweek verby en enkele donderbuie word voorspel | News Article

Die kraaie gaap behoorlik met sekere dele van die sentrale binneland wat sedert Woensdag gebuk gaan onder ‘n hittegolf.


Tonie Rossouw, ‘n senior voorspeller by die Bloemfonteinse weerkantoor, sê donderbuie in sekere gebiede bring egter teen die naweek verligting.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was ‘n senior voorspeller by die weerkantoor in Bloemfontein, Tonie Rossouw, op OFM. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.