On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Vrystaatse opkomende boer glo harde werk is nodig om volhoubaar te boer

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:37 Thu, 13 Dec 2018

Vrystaatse opkomende boer glo harde werk is nodig om volhoubaar te boer | News Article
Daniël Maqala

Die 56-jarige Daniël Maqala, wat op ‘n plaas by Rosendal in die Vrystaat grootgeword het en nou self ‘n boer is, sê die VKB Groep se ontwikkelingsprojek, het ‘n waardevolle bydrae tot sy ontwikkeling gemaak.


Maqala is een van nege boere wat deel is van dié projek, wat daarop gemik is om opleiding aan opkomende boere te verskaf.  Daar is aanvanklik gefokus op graanproduksie, maar dié boere het ook later, as deel van die projek, hul boerderye na aspersieproduksie uitgebrei.  Maqala loof veral dié projek se mentorskapprogram waarby hy gebaat het en nou saam met ‘n kommersiële boer van dié gebied, Francois Crause, kon en steeds werk. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Maqala gepraat…



Dit was Daniël Maqala ‘n opkomende boer van die Oos-Vrystaat. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.