On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus: Betrokkenes besluit oor gevreesde siekte in veebedryf

───   07:12 Fri, 23 Nov 2018

OFM-agrinuus:  Betrokkenes besluit oor gevreesde siekte in veebedryf | News Article

OFM se Pieter Möller praat oor 'n gevreesde siekte in die veebedryf.


Hy berig oor byna 50 lande wat hulle onlangs by ‘n internasionale konferensie in Belgie verbind het om ‘n baie gevaarlike siekte te beveg wat jaarliks miljoene vrektes van diere tot gevolg het en tot miljoene dollars se verliese ly.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.