On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus deur Pieter Möller: Gaan rentekoerse styg?

───   06:46 Thu, 22 Nov 2018

OFM-agrinuus deur Pieter Möller: Gaan rentekoerse styg? | News Article

In hierdie OFM-agrinuusinsetsel praat Pieter Möller met die landbou-ekonoom, dr. Frikkie Mare, oor die verwagte ekonomiese groei en hoe dit bestuur moet word.


Hy voorspel ook terselfdertyd oor die vraag of rentekoerse gaan styg en wat dit vir die landboubedryf gaan beteken.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.