Terratek gee wenke oor kunsmisplasing
05:38 Thu, 08 Nov 2018
Terratek gee wenke oor kunsmisplasing | News Article
In die landbouinsetsel wat moontlik gemaak word deur Suidwes Landbou praat Johan Jordaan van Terratek oor kunsmisplasing.


Hy sê kunsmis moet altyd 5cm weg van die saad af neergesit word en ook 5cm dieper as die saad geplaas word. 



Die landbou-insetsel word moontlik gemaak deur Suidwes Landbou. Suidwes Landbou is altyd aan jou kant al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland. Suidwes Landbou – Die eerste keuse!


OFM-nuus



Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more