On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

DA soek landelike beveilingseenhede in die Vrystaat

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:28 Wed, 31 Oct 2018

DA soek landelike beveilingseenhede in die Vrystaat | News Article
John Steenhuisen DA FOTO Jacaranda FM

Die ANC-regering spandeer meer as R9,1 miljoen per kabinetminister per jaar om deur die eenheid vir 'n Baie Belangrike Persoon (BBP) beveilig te word.


Dít terwyl daar gefaal word om landelike beveiligingseenhede van die polisie in dié gebiede te vestig. Só meen John Steenhuisen, DA hoofsweep in die Nasionale Vergadering (NV), wat Maandag in Welkom en Hennenman in die Vrystaat met plaaslike boere en gemeenskapslede in Rietzpark in Matjhabeng vergader het. 

Volgens Steenhuisen leef boere en plaaswerkers in die gebiede daagliks in vrees, want hulle het teikens vir geweld en misdaad geword. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was John Steenhuisen, DA hoofsweep in die Nasionale Vergadering, wat Maandag in Welkom en Henennman in die Vrystaat met boere en gemeenskappe vergader het.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 505-0953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.