On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Diensleweringsbetogings en geweld in Noordwes raak landbouproduktiwiteit negatief

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:37 Mon, 15 Oct 2018

Diensleweringsbetogings en geweld in Noordwes raak landbouproduktiwiteit negatief | News Article
Willem de Chavonnes Vrugt president van Agri Noordwes

Die president van Agri Noordwes, Willem de Chavonnes Vrugt, sê die produktiwiteit van kommersiële landbou word negatief geraak deur geweldadige diensleweringbetogings in die provinsie.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Chavonnes Vrugt gepraat oor sy indrukke van Agri SA se kongres en oor die landboubedryf in dié provinsie…



Dit was Agri Noordwes se president, Willem de Chavonnes Vrugt. Skakel Dinsdagoggend in op Before Dawn wanneer De Chavonnes Vrugt verder praat oor onder meer die swak toestand van paaie in die provinsie wat produksie in die algemeen kniehalter.


Luister weeksdae tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 505 0953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.