On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Agri Hour

VN-verslag oor hongersnood bespreek

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 10:00 Thu, 20 Sep 2018

VN-verslag oor hongersnood bespreek | News Article

In sy weeklikse Donderdag-insetsel op Before Dawn praat die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, oor die Verenigde Nasies (VN) se voedsel en landbou-organisasie, oftewel die FAO, se jongste verslag oor die toestand van hongersnood oor die wêreld heen.


Luidens dié verslag is daar vir die derde jaar agtereenvolgens ‘n toename in die getal mense wat ondervoed is. Die verslag het ook bevind dat vetsug onder kinders jonger as vyf, asook vetsug onder volwassenes, kommerwekkend is.

Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.