On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

#Alfa2018 lok groot belangstelling

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:52 Thu, 20 Sep 2018

#Alfa2018 lok groot belangstelling | News Article
PHOTO: Twitter

Daar is vanjaar groot belangstelling in die African Livestock Trade Fair, Alfa 2018, wat tans by die Afridome in Parys in die Vrystaat plaasvind.


Dit is die derde jaar dat dié gewilde vee-ekspo plaasvind, wat lewende hawe-uitstallings, kompetisies, verskeie werksessies en demonstrasies insluit. 'n Organiseerder, Albert Loubser, sê meer mense het Dinsdag, op die eerste dag, dié ekspo besoek as die getal besoekers wat dit verlede jaar oor twee dae bygewoon het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.

Dit was Albert Loubser, organiseerder van die Alfa-ekspo wat tot Donderdag duur.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.