On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

#LandExpropriation: Agbiz meen grondonteiening sonder vergoeding kan banke ‘n groot kopseer gee

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:14 Tue, 11 Sep 2018

#LandExpropriation: Agbiz meen grondonteiening sonder vergoeding kan banke ‘n groot kopseer gee       | News Article

Die finansiële kommersiële-landbouskuld van boere beloop meer as R200 miljard. Sowat R49 miljard word aan die Landbank geskuld, terwyl R148 miljard aan die vier hoof kommersiële banke geskuld word.


Dan is daar ook skuld aan ander instellings wat finansiering bied. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die Landboubesigheidskamer, Agbiz, se uitvoerende hoof, John Purchase, gepraat oor Agbiz se mondelinge voorlegging aan die Parlementêre Grondwetlike Hersieningskomitee, wat die moontlike wysiging van Artikel 25 van die Grondwet hanteer. Dié voorleggings is Vrydag in die Parlement afgehandel.


Dit was Agbiz se uitvoerende hoof, John Purchase.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.