On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

#VLkongres2018 Bly koelkop oor #LandExpropriation en raak betrokke

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:14 Fri, 17 Aug 2018

#VLkongres2018 Bly koelkop oor #LandExpropriation en raak betrokke  | News Article
Francois Wilken

Boere moet nou koelkop bly oor die grondkwessie en betrokke raak by bestaande georganiseerde landboustrukture.


Dit was die sterk boodskap van Vrystaat Landbou  se herverkose president, Francois Wilken, vandeesweek op dié organisasie se jaarlikse kongres buite Bloemfontein. Die grondkwessie is sterk onder die loep geneem op dié kongres. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wilken  gepraat...


Dit was Vrystaat Landbou se herverkose president, Francois Wilken.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.