On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:44 Fri, 17 Aug 2018

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article
Dr. Kobus Laubscher FOTO: Christal-Lize Muller

Christal-Lize praat nou soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, wat vanoggend fokus op veranderinge wat in landbou nodig is en die persepsies wat nog bestaan oor boere in die geheel.


Laubscher sê daar is veronderstel om meer en meer duidelikheid te wees oor die rol van die primêre produsent om ? verskil te maak op verskeie vlakke in die ekonomie. Tog wys ? onlangse oudit van die persepsies omtrent boere op die teendeel.  

Boere word nog gesien as deel van ? bedeling van “kla en vra” en beweerde minagting van basiese regte.  ? Behoorlike openbare beeldbou inisiatief sal bepaald help, maar praktiese bewyse van die integrale rol wat boere kan en wil speel in terme van ekonomiese groei sal ? deurlopende verpligting bly. 

 Die debatte oor grond waar die hardste gepraat word, ontspoor egter die beste bedoelings.



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher wat met OFM-nuus se Christal-Lize Muller gepraat het.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.