On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Francois Strydom gesels oor rol van vroue in die waardeketting van veral die landbousektor

───   DANE BEISHEIM 10:06 Mon, 21 May 2018

Francois Strydom gesels oor rol van vroue in die waardeketting van veral die landbousektor | News Article

In ‘n tipiese patriargale sisteem (soos wat Suid-Afrika nog altyd histories is), was die rol van vroue telke male misken. Dit is volgens Francois Strydom, die uitvoerende hoof van Senwes.


Sy kommentaar volg in die lig van ‘n Nasie In Gesprek paneelbespreking, gelei deur Rozanne McKenzie, wat verlede week tydens die Graan SA Nampo Oesdag rakende inspirerende vroue in landbou plaasgevind het. Strydom voeg by dat vroue ‘n baie belangrike rol het om te vervul in die waardeketting van veral die landbousektor.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.