On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-ekonoom gesels oor voedselsekuriteit

───   MARK STEENBOK 08:12 Fri, 18 May 2018

Landbou-ekonoom gesels oor voedselsekuriteit | News Article

Daar word beraam dat die wêreldbevolking teen 2050, 9,8 miljard mense kan bereik, en 70% meer voedsel sal nodig wees.


OFM-nuus se Mark Steenbok het met ‘n senior landbou-ekonoom by Absa, Wessel Lemmer, gesels oor hoe veral tegnologie ingespan kan word om ‘n omgewing te skep wat optimale voedselproduksie ondersteun en waarskynlik die antwoord op die bedreiging van voedselsekuriteit bied.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.