On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

AfriForum teleurgesteld in Cele

───   MARK STEENBOK 09:30 Thu, 19 Apr 2018

AfriForum teleurgesteld in Cele | News Article
Ian Cameron FOTO: Verskaf

Die burgerregte-organisasie AfriForum het hulle misnoeë uitgespreek oor die stilswye van die nuwe Minister van Polisie, Bheki Cele, oor kwessies soos geweld op plase en grondgrype.

 Volgens AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, het dié organisasie sowat ‘n maand gelede ‘n versoek aan Cele gerig om met hom te vergader sodat dié kwessies bespreek kan word. 

 Volgens Cameron het hulle egter geen terugvoer vanaf Cele ontvang nie. 

 OFM-nuus se Mark Steenbok het met Cameron hieroor gesels…


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.