On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-ekonoom sê ekonomiese omvang van geld wek kommer in staatsprogramme

───   08:01 Thu, 19 Apr 2018

Landbou-ekonoom sê ekonomiese omvang van geld wek kommer in staatsprogramme | News Article

Die landbou-ekonoom Kobus Laubscher gesels vandag in sy weeklikse praatjie op Before Dawn oor ekonomiese bemagtiging in die landboubedryf.


Laubscher sê  misluke hulpprogamme om voorheenbenadeelde boere te bemagtig word meestal beklemtoon weens die enorme omvang van verspulde geld. Dit kom daarop neer dat die staat nie beste fasiliteerder van hulp is nie. 

OFM se Mark Steenbok het met Laubscher gesels...


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.