Agri Hour
Kobus Laubscher gesels kospryse─── 15:28 Thu, 07 Dec 2017
In sy weeklikse praatjie gesels landbou-ekonoom Kobus Laubscher oor 'die gat in Jan Alleman se beurse waarmee die kos gekoop moet word'.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.