Agri Hour
'Sekerheid broodnodig vir belegging'─── DIRK KOK 15:17 Wed, 06 Dec 2017
Agbiz se uitvoerende hoof, John Purchase, gesels oor politieke onsekerheid wat in die pad staan van beleggings.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Dirk Kok met joulandbounuus by 076 476 2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za