On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

agri fokus

Landbou-ekonoom praat by Nampo

───   09:46 Thu, 19 May 2016

Landbou-ekonoom praat by Nampo | News Article
Nampo Oesdag 2016

dr. Kobus Laubscher oor Nampo en die rol wat sulke geleenthede speel

OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor Nampo en die rol wat sulke geleenthede speel. Hy sê dit dien as 'n netwerk platform vir boere, dit skep geleentheid om die werk wat op plaasvlak gedoen word met selfs stadsjapies te deel en dit is ook 'n plek waar boere planne kan maak vir die toekoms.

Luister na die gesprek met dr. Laubscher


Podcasts

dr. Kobus Laubscher:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.