agri fokus
Beesrasse teen mekaar gemeet─── 06:00 Fri, 25 Sep 2015
‘n Bedryfsdag wat plaasvind op die Sernick-plaas by Edenville volgende week gaan handel oor presisie-afronding, met navorsing deur die Universiteit van die Vrystaat se departement landbou-ekonomie, wat onder meer in diepte fokus op hoe om verskillende beesrasse optimaal te voer en te benut.
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean het onlangs met die universiteit se Phillip Oosthuizen gesels. Hier is ‘n uitreksel van die volledige onderhoud:
*Phillip Oosthuizen gesels oor navorsing oor presisie-afronding
*Phillip Oosthuizen gesels oor navorsing oor presisie-afronding: