Local News
Vrystaat Landbou bekommerd oor geweld tydens diensleweringsoptogte─── 13:34 Fri, 07 Sep 2012
Pieter Möller
Bloemfontein - Vrystaat Landbou sê hulle is bekommerd oor toenemende gewelddadige protesaksie teen dienslewering in Vrystaatdorpe.
Dan Kriek, Vrystaat Landbou se president sê dié geweld werk negatief in op die landelike ekonomie, verrig skade aan infrastruktuur en vertroebel verhoudinge in die werksplek.
Kriek sê in Vrystaatse dorpe waar probleme voorkom, het boere begin om deur middel van Landbouforums te help om waterkrisisse te verlig en hulp, waar moontlik, aan te bied. Kriek sê die boeregemeenskap wil graag 'n bydrae lewer.....