On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Northridge Mall loop ook deur onder gure weer in Bloemfontein

───   SABRINA SABRINA 09:11 Tue, 11 Nov 2014

Bloemfontein - Die omvang van die skade by die Brandwag-sentrum in Bloemfontein weens swaar reën gistermiddag sal eers later vandag bekend wees.

Ria Smit van Broll Property Group, wat die sentrum bestuur, sê die sentrum is oop vir besigheid. Sy sê opruimingswerk is reeds voltooi en die areas wat skade gely het is veilig verklaar.
 
Intussen het Northridge Mall ook deurgeloop onder die gure weer.
 
Bestuurder, Yolande Mattison sê die plafon van een van die winkels in die Mall het ineengestort, maar wou nie uitwei oor watter winkel nie.
 
Sy sê egter die situasie in onder beheer en Northridge Mall is oop vir besigheid.

Sabrina Dean/OFM-nuus 

Podcasts

Ria Smit :

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.