Karamel Popcorn
02:00 Fri, 28 Feb 2014
Karamel Popcorn | News Article
12 koppies klaar gespringde popcorn

Stroop:

2 kop wit suiker
knypie sout
1 tl karamel essence
125ml stroop
2 kop water

Sprei eweredig die klaar gespringde popcorn op bakplaat met waspapier uitgele

Meng stroop bestanddele, bring tot kookpunt oor matige hitte totdat die suiker opgelos het.
Bring stroop tot kookpunt, roer effe , en los om te kook, hou dop vir oorkook
As ‘n bietjie stroop in yskoue water gegooi word, en dit maak drade wat styf en bros is, dan is dit reg.
Gooi die stroop ewewredig oor die popcorn en meng vinnig deur met ‘n plat spaan, druk verspreid oor pan
Laat effens afkoel voordat die popcorn los van mekaar gebreek word. Laat dit heeltemal koud word, geniet !!

http://www.boerekos.com
 
 

Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more