On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Vleiskenner: Wat is die invloed van die droogte op die bedryf?

───   07:02 Tue, 05 Nov 2019

Vleiskenner: Wat is die invloed van die droogte op die bedryf? | News Article

Dinsdae is die vleiskenner, Peter Milton, aan die woord met nuwe statistiek en interessante inligting in die vleisbedryf.


Milton fokus vandg op die droogte en wat die invloed op die bedryf is, ook al sou dit binnekort reën. Milton praat ook en gee raad in terme van die moeilike paar weke voor pryse behoort te styg na die Kersseisoen toe.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.