On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Vleiskenner: Let nou op die regte weiding en lek vir vee

───   05:51 Tue, 17 Sep 2019

Vleiskenner: Let nou op die regte weiding en lek vir vee | News Article

'n Vleiskenner, Peter Milton, gee ‘n oorsig van die tendense in die vleisbedryf in sy weeklikse praatjie.


Hy moedig produsente aan om nou mooi na bulle te kyk in die volgende paar maande.

Volgens hom is dit ook belangrik om te sorg vir die regte weiding en lek. Milton benadruk die belangrikheid van konsepsie en meen melkprodukte kan vooruitgang toon. 

OFM-nuus se Pieter Möller praat met hom...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.