On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Waardes teenoor wild begin verander

───   06:04 Mon, 15 Jul 2019

Waardes teenoor wild begin verander | News Article

Nuwe studies oor Amerikaanse wild het bevind mense se waardes teenoor wild is besig om te verander.


OFM se Pieter Möller berig oor 'n nuwe studie deur navorsers van verskeie Amerikaanse universiteite rakende mense se waardes wat teenoor wild in die proses is om te verander. Daar is bevind dat daar 'n afname in Amerikaanse state is waar mense glo dat diere gebruik moet word vir doeleindes tot voordeel van die mens. Dit is tradisionaliste. Daar is ook mense wat glo wild is hul metgeselle en deel van hul sosiale netwerke.



Om na  insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n epos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.