On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is jou jongste Safex-pryse

───   05:58 Mon, 15 Jul 2019

Hier is jou jongste Safex-pryse | News Article

Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink, waar innoverende oplossings vir al jou graanbemarkings- en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo-komplekse aangespreek word.



OFM-nuus se Gerben van Niekerk praat met 'n graanbemarker, Norman Botma.

Botma gee terugvoer oor die Amerikaanse mark soos dit Vrydagmiddag plaaslike tyd opgesom is. In terme van mielies, het die department van landbou in Amerika verlede Donderdag 'n verslag gepubliseer waarin  'n hoër as verwagte aanplantingsyfer, produksie en eindvoorraad verwag word. Hy meen hoewel dit in normale omstandighede 'n negatiewe uitwerking op pryse sou hê, speel die ongunstige produksietoestande in Amerika steeds 'n groter rol en pryse sluit steeds positief, ondanks die verslag.

Hier is Botma...



Senwes Grainlink – breek nuwe grond. Die Safex-pryse op OFM is moontlik gemaak deur Senwes Grainlink. Bel vandag nog jou naaste graanbemarker of silobestuurder. Senwes Grainlink - breek nuwe grond. 

Om na insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n epos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.