On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

#VLkongres2018: Onteiening sonder vergoeding nié ‘n opsie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 13:07 Fri, 17 Aug 2018

#VLkongres2018: Onteiening sonder vergoeding nié ‘n opsie | News Article

Vrystaat Landbou (VL) is sterk gekant teen grondonteiening sonder vergoeding, maar onteiening is ‘n moontlikheid mits dit aan die huidige Grondwet onderworpe is.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het ná afloop van dié kongres verlede week met VL se herverkose president, Francois Wilken, gepraat…

 

Dit was Vrystaat Landbou se herverkose president, Francois Wilken, slegs op OFM. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.