On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Gemeenskap eis Sakkie se Arkie moet bly

───   JOSCA HUMAN 09:50 Sat, 18 Aug 2018

Gemeenskap eis Sakkie se Arkie moet bly | News Article
Photo: Supplied

Die Upington-gemeenskap is diep ongelukkig oor Sakkie se Arkie.


Gister het gemeenskapslede die strate ingevaar en ‘n memorandum by die Dawie Kruiper Plaaslike Munisipaliteit oorhandig. Hulle vra onder meer dat die bekende rivierboot operasioneel bly. Die 5-jaar huurkontrak tussen die eienaar van die boot, Sakkie Spangenberg, en die munisipaliteit het tot ‘n einde gekom.

Bekommerde gemeenskapslede wat met OFM-nuus gesels het, voel die bekende Sakkie se Arkie rivierbootjie is ‘n belangrike toerisme-aantreklikheid op die dorp. Die gemeenskap vra die munisipaliteit om na al die opsies te kyk voordat hulle 'n finale besluit neem. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.