Wen met Siteform

Beplan jy ‘n DIY projek of aanbouing die vakansie?

Dalk die afdak voor jou motorhuis, ‘n buite afdak of by die braai, ‘n buitekamer, ‘n stoorkamer , of die ekstra badkamer?

Laat Siteform jou help met die ligtestaal konstruksie, dakkappe en sinkplate wat ligte werk van jou projek sal maak.

Kontak nou die kenners by Siteform vir kundige advies en ‘n kwotasie by 051 4512166 of besoek siteform.co.za en wees gereed vir jou vakansie projek.

Siteform – bou beter, leef beter

Staan ‘n kans om R1 000 kontant te wen deur die maklike vraag hieronder te beantwoord.

Let wel:  Nie meer as 5 inskrywings per persoon toegelaat.




Toyota Cheetahs Guinness Pro14
27 September 2019 – 16 May 2020This summer, North battles South in an epic clash for the Guinness Pro14 trophy.Add your voice to ...
SPAR OFM Carols by Candlelight 2019
Potchefstroom: 26 November 2019  Bloemfo...
Ewie Cronje Bowls Record Attempt
PLEASE NOTE THIS EVENT HAS BEEN POSTPONED TO 27 MARCH 2019 - MORE INFO TO FOLLOW.For more information con...
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more