On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG KERK JACOBSDAL GESINSFEES

NG KERK JACOBSDAL GESINSFEES

NG Kerk Jacobsdal Gesinsfees bied die volgende aktiwiteite aan: Mountain Bike Race, Trail Running, Gholf, Tennis, Rolbal, Tweekamp, Waterkaskenades, Steakete @ R100, Biertent met musiek asook optrede deur Francois Deysel en kosstalletjies sal beskikbaar wees. Sleg die MTB en Trail wedloop se inskrywings moet aanlyn gedoen word by WWW.ENTRYNINJA.COM (R30 fooi gehef vir laat inskrywings op die dag van die wedloop), die res van die aktiwiteite kan inskryf by kerkkantoor of op die dag van die fees. Geluktrekkings en groot pryse is op die spel, bring jou familie en vriende en kom geniet die dag saam!

Venue: Jacobsdal Gholfklub  | Event date:  18 January 2020, 06:00  | Area:  Free State  | City:  Jacobsdal  | Address:
View All

News

Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.