Hervormde Kerk Leeudoringstad hou Western Basaar
Die Hervormers van Leeudoringstad is bekend vir hulle heerlike basaar wat jaarliks gehou word. Daar sal soos altyd vars rou vleis teen weg-gee pryse beskikbaar wees. Kom kry sommer iets om te eet, maak 'n draai by die plaasstal vir ingelegde, tuisgebakte en handgemaakte produkte. Bring die kinders saam vir die prettige aktiwiteite terwyl jy kuier in 'n lekker plattelandse atmosfeer. Moet dit nie misloop nie!!
Venue: Hervormde Kerksaal
| Event date: 25 January 2020, 09:00
| Area: North West
| City: Leeudoringstad
| Address:
Advertisement
Advertisement