On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Faith Riders Poker Run ten Bate van City of Angels Klerksdorp

Faith Riders Poker Run ten Bate van City of Angels Klerksdorp

Die Faith Riders Poker run is ten bate van City of angels. Hulle maak plek vir die bejaardes en gestremdes wat nie 'n versorgings eenheid kan bekostig nie. Hulle is gevestig in klerksdorp. Dus is die Poker run in Klerksdorp omgewind die 14de Desember 2019 om nie bedefbare voedsel vir hulle in te samel. Enige iemand wat die dag wil saam ry is die ingang R70 (Saam materiaal badge) asook nie bederfbare voedsel. Enige skenkings vooraf sal opreg waardeer word.

Venue: Econo Tyres, Uraniaville (Inskrywings)  | Event date:  14 December 2019, 10:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: 1 Benji Oliphant Rd, Uraniaville, Klerksdorp, 2571 (Inskrywings)
View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.