On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kerk Heuwelkruin Kuierfees

NG Kerk Heuwelkruin Kuierfees

Maak seker julle mis nie uit op die Heuwelkruin Kuierfees nie! Daar is iets vir elkeen se smaak beskikbaar die dag! Groot verskeidenheid wat onder andere insluit: -Bob's Peanut Butter Shack wat die heerlikste melkskommels maak! -Wyn- en "Gin" proe -"Craft" bier -Pannekoek -Sosaties -Koeke en terte -Brood -Potjiekos -Kerrie & Rys -Vleis -Kuns -Handwerk (ook items van Angel Hearts - Workshop for people with disabilities) -Plante -Kinderpret Sien julle daar! Almal welkom!!

Venue: NG Kerk Heuwelkruin  | Event date:  25 October 2019, 15:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Stratfordstraat, Heuwelsig
View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.