On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Ned Geref Gemeente Virginia-Wes (Merriespruit) basaar

Ned Geref Gemeente Virginia-Wes (Merriespruit) basaar

Die Ned Geref Gemeente Virginia-Wes (Merriespruit) hou 'n basaar op Vrydag 26 April 2019. Dit vind op die kerkterrein plaas vanaf 12 uur tot 6 uur die aand. Daar sal talle kosstalletjies op die basaar wees, nl., kerrie-en-rys, pannekoek, braaivleis, poedings en nog vele meer. Alles wat 'n mens op 'n basaar kry is daar bv. 'n wit olifanttafel waar mens regtig 'n winskopie kan kry Dit beloof om ‘n heerlike dag te wees waar u kan kom ontspan en saam kuier en sommer 'n heelike middagete geniet.

Venue: Ned Geref Gemeente Virginia-Wes  | Event date:  26 April 2019, 12:00  | Area:  Free State  | City:  Merriespruit  | Address:
View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.