On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Visvang Kompetisie

Visvang Kompetisie

Kom geniet die visvang kompetisie saam met vriende en familie. Begin 26 April 2019 tot 27 April 2019 by `n privaat dam naby Wolmaransstad. Vissermanne betaal R100 vir 2 stokke per persoon. Geen ingangsfooi. Baie pryse om te wen. Kontak vir Justus Nagel by 082 484 9236 Alle fondse gaan aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Klerksdorp-Suid Gemeente

Venue: Wolmaransstad Dam  | Event date:  26 April 2019, 14:00  | Area:  North West  | City:  Wolmaransstad  | Address:
View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.