In the News
Man van Kuruman kry 28 jaar vir gewapende roof
--- Charné van der Merwe 18 Apr 2024"Die ander drie verdagtes het met die geld en gesteelde items van die toneel gevlug." ’n Man van Kuruman is tot 28 jaar tronkstraf gevonnis, nadat hy skuldig bevind is aan gewapende roof, net twee maande ná die misdaad.Op 17 Februarie is ’n winkeleienaar in die Kuruman-omgewing deur vier mans genader, wat hulle as klante voorgedoen het. “Die ..Read More