Central SA
Verdagtes in Bloemfontein aangekeer danksy spanpoging
--- Admin 18 May 2024Die polisie is in kennis gestel van verdagtes wat probeer om by ’n huis in te breek. Twee verdagtes is in Bloemfontein vasgetrek weens ’n beweerde huisroof in Fichardtpark en sal binnekort in die landdroshof verskyn. Die polisie is Vrydag (17/5) in kennis gestel van verdagtes wat probeer om by ’n huis in te breek.Plaaslike veiligheidsmaatskappye het ..Read More